Dis Desember Die groen wys lewe, en die stilte … vrede En ek dink Hierdie tyd bring oordenking, of jy wil of nie Oor die jaar, oor jou lewe, oor jou Mense het oorwinnings, en ander het swaar Ek? Fokus net op dankie sê, vir alles en nog wat Dit help my perpsektiefContinue reading “Net ‘n gedig vir Desember 2018”