Dis Desember
Die groen wys lewe, en die stilte … vrede
En ek dink
Hierdie tyd bring oordenking, of jy wil of nie
Oor die jaar, oor jou lewe, oor jou
Mense het oorwinnings, en ander het swaar
Ek? Fokus net op dankie sê, vir alles en nog wat
Dit help my perpsektief kry, perspektief hou, perspektief verander
Dit help my
Wat ‘n wonder dat ons almal verskil, en dat jou Desemer joune is.
Net een Desember 2018
Moet hom nie mis nie ….
Geskryf deur: Johanni Meiring